Welkom by Ouma Bettie se Winkel!

Ouma Bettie is nie 'n gewone ouma nie ... Hierdie is 'n ouma met Woema!

Ouma Bettie se Winkel is 'n winkel waar jy kan tyd spandeer.  Om elke hoekie en draaitjie is daar ietsie spesiaal.  Ons probeer om die plaaslike gemeenskap te ondersteun en ons is mal oor Suid-Afrikaanse handgemaakte produkte!  Kom kuier by ons vir 'n wye verskeidenheid geskenke, speelgoed en kunsprodukte. 

Tans het ons twee winkels, een in George een in Mosselbaai

___________________________________________________________________________________